0632198734 | 0639277549 info@armoedebediening.co.za

Kersfunksie

Hierdie jaar is dit weer Gemeente Erasmia wat gaan geskenke uitgee by SHAMA en KAIROS. Hulle gee ook n volle ete aan almal daar teenwoordig. Hulle bring die WOORD en gesels met soveel as moontlik van die inwoners so kry hulle meer inligting van behoeftes en daar waar ons die nodige inligting en behoeftes kry kan ons moontlike oplossings maak

en_ZAEN
afAF en_ZAEN