0632198734 | 0639277549 info@armoedebediening.co.za

Hoe kan u help?

 

Betrokkenheid van mense wat kan help met:

  • kos (groentes, vleis en eiers)
  • fondse vir brandstof vir voertuie wat hard werk om mense te help in nood
  • hulp met kosmaak, klere sorteer, kospakkies opmaak, sieke besoek en bejaarde besoeke
  • vervoer met aflewering
  • vervoer van en na hospitale
  • hulp met gestremd hede
  • hulp met opleiding, ontwikkelig en werkskepping

Vervoer: Doulos beskik oor twee baie goeie voertuie wat voldoen aan baie versoeke.

Doulos is egter verlëe as dit kom by mense vervoer van en na hospitale, klinieke, dokters, maand en ander uitbetalings soos SASA. Baie versoeke na ongevalle.

Aanlyn skenkings: ZIP ZAP is die maklikste manier om geld te skenk is nou beskikbaar . Ons gee hier ook n volledige beskrywing van hoe u betrokke kan raak op die maklikste manier om n oorbetaling te doen.

Swift kode: ABSA – ABSAZAJJ

 

afAF