Doulos voorsien sagte speelgoed aan kinders met outisme. Die projek poog om soveel moontlik sagte speelgoed te voorsien. Soms word van die speelgoed van die hand gesit om te help om fondse in te samel.