Die Novits Vita gemeente te Hammanskraal werk hard om te oorleef. Daar is 'n aantal behoeftige gesinne en enkellopendes in die gemeente. Doulos help met kos, klere en soms ander bykomstighede.