Doulos help die sowat 200 inwoners op gereelde basis met vars groente en vrugte. Annie Schiltz Tehuis is geleë te Rivieria, Pretoria.

Annie Schiltz is een deel van Ons Tuis: 'n 5 verdieping woonstelblok met so 100+ inwoners wat selfversorgend is.

Evelyn Vermooten is waar getroude pare in een slaapkamer woonstelle woon

Seniors Tuis is ook 'n een slaapkamer woonstel kompleks.

Bejaardes wat in Evelyn Vermooten en Seniors Tuis woon kan nog na hulself omsien.