Doulos help om die las ligter te maak met vars produkte, klere en ander bykomstighede. Daar is sowat 188 inwoners by Mothwa Haven in Mayville, Pretoria.