Doulos is ook betrokke by Casa Caritas in Kempton Park waar daar ongeveer 155 gestremde leerders inwoon.