Daar is ongeveer 480 gestremde leerders by Nuwe Hoop Skool. Doulos help graag waar die nood nie altyd so maklik is om raak te sien nie.