Sonop, 'n nedersetting wat grens aan Brits, het meer as 600 gesinne wat hulpbehoewend is met min of geen inkomste nie. Die inwoners is oorwegend ongeletterd, kry nie werk nie, en het min om van te lewe. Doulos voorsien kos, klere en ander benodighede.