Extreme Freedom Foundation is geleë op die Moloto pad. Daar is 98 inwoners wat werk deur 'n program om hul van dwelmverslawing te genees. Doulos help met varsprodukte en ander items.