Doulos help Montrosa (Elandspoort) in Danville met kos, klere en ander goedere. Daar is 797 hulpsoekers by Montrosa.