Dagbreek is 'n nedersetting in Bapsfontein met 17 inwoners. Die terrein en hutte word daagliks skoon en in stand gehou. Die inwoners is ook van Doulos afhanklik vir skenkings.

Daar is 7 mans, 3 vroue, 3 seuns, 1 man wat gestremd is, 1 bejaarde 75 jaar oud, 1 skoolkind en 1 voorskoolse kind.

Dagbreek Blog