Huis Quanessa is geleë te 12de laan, Gesina en versorg 18 kinders met gestremdhede. Doulos gee op 'n gereëlde basis groente en vrugte. Ons het die huis ook al uitgeverf. Potte, panne en breekgoed word ook daar gegee. Dit is n voorreg om daar 'n diens te kan lewer.