Die Susan Strijdom Tehuis het meer as 300 inwoners waarvan meer as die helfte baie van hulp afhanklik is. Doulos is bevoorreg om ook hier te help.