Huis Quanessa is geleë te 12de laan, Gesina en versorg 18 kinders met gestremdhede. Doulos gee op 'n gereëlde basis groente en vrugte. Ons het die huis ook al uitgeverf. Potte, panne en breekgoed word ook daar gegee. Dit is n voorreg om daar 'n diens te kan lewer.

 

 

 


 

 

Dit was n wonderlike voorreg om Donette en haar dogtertjie  weer hier by Doulos te kon verwelkom. Die dag het hulle kom kos haal:

 

      1. Gronete
      2. Vrugte
      3. KOS IS  ALTYD WELKOM BY HIERDIE INSTELLING
      4.  U kan gerus gaan kyk op ons FB: Hans janse van Rensburg of Hans Janse van Rensburg 2 of DOULOS of op ons webblad www.armoedebediening.co.za en gaan sien waamee ons besig is