Die projek is die oudste en dit is ook waar DOULOS sy naam gekry het nl : Ds Peet Swanepoel het gedroom van so 'n projek. Ongeveer 9 jaar terug het hy eendag in die bosse gaan hout optel toe hy hierdie droom ontvang het en daarvandaan sy ontstaan.

Lees meer oor Doulos