Doulos help met kos, klere en ander benodighede en verlig so die nood op Plot 27.