Hierdie mooi oggend se vir my,

Hierdie mooi oggend se vir my, GOD het nog n dag se genade oor ons uitgestort! Mag SY strale ook elke skadukol in jou dag tot VREUGDE omskep!
Die duiwel vrees een ding, GEBED! Hy lag as ons struikel, spot oor ons wysheid, maar hy BEWE wanneer ons BID, want hy WEET ... GEBED BEWEEG DIE HAND VAN GOD! Ek wil leef met .. 
GOD se KRAG wat my rig, 
GOD se MAG wat my vashou,
GOD se HAND wat my BEWAAR, 
GOD se WYSHEID wat my lei ! 
Soos n perel in n skulp toegevou, so sal GOD vir ewig jou in SY hand hou! Jy sal uitbot soos n lentebloeisel en die vrug daarvan sal ander mense veryk! Hierdie is my gebed vir jou! Mooi dag wens ek jou toe met Jesus as jou metgesel!