Wannneer jy vanaand veilig tuis kom, onthou om dankie te sê. Want God het jou bewaar op die pad, Sy hand van beskerming is altyd oor jou, ja, soveel dinge in die lewe waarvan ons nie hou, so baie gate lê ins ons pad, laat ons net vir ‘n slag die goeie raa

Wannneer jy vanaand veilig tuis kom,
onthou om dankie te sê.
Want God het jou bewaar op die pad,
Sy hand van beskerming is altyd oor jou,
ja, soveel dinge in die lewe waarvan ons nie hou,
so baie gate lê ins ons pad,
laat ons net vir ‘n slag die goeie raaksien,
en onthou om vandag vir jou naaste te sê:”Ek is lief vir jou.”