0632198734 | 0639277549 info@armoedebediening.co.za

Projek Nigel:

Stig nuwe projek saam met gemeente Nigel op Nigel. Help mense op n plaas van PG .DIE boer het behuising beskikbaar gemaak. Doulos , saam met Gemeente Nigel help met kos, klere, opgradering van behuising , opleiding en ontwikkelink en om mense by klinieke en hospitale uit te bring

afAF